My Boeke

Raak verlief op lees

Wendy se Jeugboeke

Wendy het reeds 93 jeugboeke op haar kerfstok. Haar eerste jeugboek, Lena se bottelboom, wat in 2005 gepubliseer is, was op Exclusive Books se Publisher’s Choice-lys, het eervolle vermelding by die Noma Awards for Publishing in Africa gekry en was ‘n ATKV-Veertjie finalis. Haar werk is in vyf inheemse tale vertaal.

Wendy skryf eg Suid-Afrikaanse stories en versamel volksverhale en rympies wat kinders in moeilike sosio-ekonomiese omstandighede help om hulself te bemagtig. Haar verhale word gereeld in skoolhandboeke opgeneem en oor RSG voorgelees. Sy het haar onderwyservaring ingespan om die Ek lees self-reeks vir beginnerlesers te skryf en is opgewonde om Lapa Uitgewers se splinternuwe Bollie-aktiwiteitsboeke uit Nederlands te vertaal.

Wendy Maartens

Wat sê die mense?

Wendy Maartens skryf rebrukie vir Netwerk24 en Leef Tydskrif

Rubrieke

Wendy se Rubrieke

Wendy skryf rubrieke vir Lééf Tydskrif en Netwerk24. Klik gerus op die skakel hieronder om ‘n versameling van haar Netwerk24 rubrieke te sien.

Jongste Nuus

Author and custodian of SA folklore, legends and true stories